COVID-19 Update: South African Government's Covid-19 Portal : sacoronavirus.co.za [Submit details for insurance quote (Call times may delay please be patient) Available quotes business and car home]

Virseker

5/5 - (2 votes)
insurance BlogCheap insurance quotes available onlinelist of car insurance companies in South AfricaVirseker

Virseker

Versekering in jou taal

Virseker is die eerste van sy soort, ‘n versekering maatskapy aleenlik gestig vir die Afrikaans spreukendes sodat hulle gehelp kan word in hul eie taal. Virseker se doel hiermee is om enige wanpersepsies te verhoed wat met enige vertaling kan gepaard gaan, in sodoende dat hulle kliënte basis almal een taal praat en dis Afrikaans. Virseker se beleid is dat hulle hul kliënte wil bystaan in hulle tyd van nood en om dit met Afrikaanse mense te deel in hul eie taal, maak die oomblikke meer persoonlik en verdraagbaar. Virseker, ‘n deel van Telesure Investment Holdings (Pty) Ltd (TIH), bied topklas veresekerings produkte aan hul kliënte aan. Virseker bied n groot verskeidenheid van versekering produkte aan wat insluit voertuigprodukte en huisinhoud  versekering.Daar is ook aanleg versekering van besittings, jou produkte en besigheidsversekering.

Aanlyn versekering kwotasies

Maar wat maak hierdie versekering maatskapy verskil van die ander is die bakgatvoordele wat gegun word deur die maatskapy vir elke liewe kliënt wat aansluit by hulle.

Virseker Bakgatvoordele

Dit sluit in die Gatsakbonus wat jy kan benut waneer jy vir n langtermy nie eis nie. Bystand word ook aangebied vir waneer dinge nie heeltemal volgens plan gaan nie. Daar is ook ‘n MIV beskerming produk van waneer die kliënt in kontak kom met die virus.

Versekering  Produkte wat verskaf word

Die versekering produk wat die meeste uitstaan is die besigheidsversekering wat Virseker aanbied. Dit bied n groot verskeidenheid van beskerming van produkte aan vir jou maatkapy. Wat als gedek word onder hierdie versekering is jou besigheidsvoertuie, brandskade, diefstal, sake  onderbreking, geboue en toerusting, gereedskap en gereedskap bokse, goedere in transito, produkaanspreeklikheid, foutiewe vakmanskap en getrouheidswaarbor.
Virseker
Die diens sluit ook in insleepdienste en berging, outomatiese dekking vir bykomstighede wat in u besigheidsvoertuig geïnstaleer is. Virseker bied ook gesonde besigheids hulp aan vir tye waneer dinge nie volgens plan gaan nie. Dit is outomaties by U besigheidspolis ingesluit en is beskikbaar 24/7. Bygenoem is daar ook die Virseker trust. Die Trust gee polishouers dus die geleentheid om daadwerklik ʼn verskil te maak aan opleidingsprojekte wat hulle na aan die hart lê. Virseker sorg dat ons daadrie goeie daad inkry wat ons almal moet aan vereis. So vul die vorm gerus in en wag die oproep tot beter  en goedkoper versekering.

Virseker Kwotasies

Bygenoem is daar ook die Virseker Trust. Die Trust gee polishouers dus die geleentheid om daadwerklik ʼn verskil te maak aan opleidingsprojekte wat hulle na aan die hart lê. Virseker sorg dat ons daardie goeie daad inkry wat ons almal moet aan vereis. So vul die vorm gerus in vir n’n goedkoop kwotasie tot beter versekering.

Klein verskering

bied ook baie klein versekering aan soos die van besittings. Dit is soos jou skootrekenaar, selfoon of juwele al is dit ook as n geskenk of erfpossie wat jy geerf het dit word ook gedek, so dit is vanselfspreekend dat ons kan se hulle jou in als by wil staan in jou taal. Virseker se doel met hierdie tipe versekering is gebaseer op die kliënte aanvrae wat voorheen geontvang was dat baie kliënte in aanvraag vir hierdie tipe versekering was en hulle dit bewaarheid het. Virseker bied ook meer as net hierdie produkte aan, daar is ook ‘n resepte lys om uit voor te kyk asook die interessante Beker rugby toernooi wat skole aan gaan deelneem wat uitegesaai op tv sal word.

Map and Direction

close

Copy and paste this code to display the image on your site